‘n Bekende teoloog van ons tyd John Piper: – “God is always doing 10,000 things in your life, but you may be aware of three of them.”
Preek/ Boodskap oor: Van Roeping tot Afsondering
EFESIËRS 2:10 AFR83“God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het”.
Preek/ Boodskap oor: Die Wapenrusting van God
Efesiërs is geskryf deur Paulus aan Christene (gelowiges soos ek en jy)
Preek / Boodskap oor: Eetlus
EETLUS
Matt 5:6 “Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word“.
Preek/ Boodskap oor: Heelhartig (Prys en Aanbidding)
Lofprysing en Aanbidding is nie net die liedjies wat ons sing, of selfs die roetiene/volgorde waardeur ons gaan wanneer ons bymekaar kom vir geleenthede soos vandag nie.
Preek /Boodskap oor: Verbind (Jou verhouding met God)
Tabernakel betekenis: to dwell, indwelling of Gods presence



