Ietsie Ligs:
God gebruik selfs die duiwel om te voorsien
Preek /Boodskap oor: Wat Anders? (Warmee is jy besig?)
Preek /Boodskap oor: Verbind (Jou verhouding met God)
Tabernakel betekenis: to dwell, indwelling of Gods presence
Preek /Boodskap oor: Romeine se Weg na Redding
As gemeente tydens eredienste kyk ons na verskillende skriftuurlike onderwerpe soos:
Moenie opgee nie
Is jy geestelik en emosioneel uitgeput a.g.v. die omstandihede die laaste18 maande? Ons benodig ’n strategie om ons emosionele tenk vol te maak en vol te hou. Moenie opgee nie! Vanoggend se woord is vir jou. Ons het die Woord van God wat vol is met terme soos resilliance, endurance & determination.
Preek / Boodskap oor: Die Krag van Span
Die leierskap dilemma
EKSODUS 18:13-18 (NLV) ‘Die volgende dag moes Moses weer as regter vir die volk optree. Hulle het van vroegoggend tot laataand by Moses se tent tougestaan. Toe Moses se skoonpa sien hoe Moses met die volk werk, vra hy vir hom: “Hoekom doen jy alles self? Die mense staan die ganse dag vir jou en wag!” Moses het sy skoonpa geantwoord: “Die volk kom na my toe om te hoor wat die Here sê. As daar ’n geskil is tussen twee partye, gee ek uitspraak. Ek sê vir die volk wat God besluit het en wat God wil hê.” Sy skoonpa sê toe vir Moses: “Jy hanteer die saak nie reg nie. Jy en die volk sal die pas nie kan volhou nie. Dit is te veel vir jou. Jy kan dit nie alles op jou eie doen nie. ‘
Navigasie 201
Navigasie
Die proses of aktiwiteit om akkuraat jou posisie te bepaal en roete te beplan.
Navigasie 101
Navigasie
Die proses of aktiwiteit om akkuraat jou posisie te bepaal en roete te beplan.
Preek / Boodskap oor: Wapens Teen Angs
Om ANGSTIG te wees is soos om op ’n wiegstoel te sit en wieg.
Preek / boodskap oor: “Ontferminge” is ‘n Groot Woord
Rom 12:1-2 (CJB) I exhort you, therefore, brothers, in view of God’s mercies, to offer yourselves as a sacrifice, living and set apart for God. This will please him; it is the logical “Temple worship” for you. 2 In other words, do not let yourselves be conformed to the standards of the ‘olam hazeh (the world). Instead, keep letting yourselves be transformed by the renewing of your minds; so that you will know what God wants and will agree that what he wants is good, satisfying and able to succeed.
