Boodskap Titel: 1 oomblik van Glorie
Preek/ Boodskap oor: Gelukkig is die Mens
“Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddeloses volg, nie op die pad van sondaars gaan staan en nie in die byeenkoms van spotters sit nie, maar wat vreugde vind in die wet van die Here en sy wet dag en nag mymerend prewel. So iemand sal wees soos ‘n boom geplant langs watervore, wat sy vrugte op sy tyd gee en waarvan die blare nie verdor nie. Alles wat hy aanpak, gedy. So is die goddeloses nieinteendeel, hulle is soos kaf wat die wind wegwaai. Daarom sal goddeloses nie kan opstaan tydens die regspraak, of sondaars in die byeenkoms van regverdiges nie. Ja, die Here dra sorg vir die pad van regverdiges, maar die pad van goddeloses loop dood.”
Preek/ Boodskap: Wat Sit Jy In?
– Het jy geweet dat jy beheer het oor meeste van die uitkomste in jou lewe.
Preek/ boodskap oor: Geseënde Kersfees
Kersfees is ‘n fees wat ons as Christene vier om die geboorte van Jesus te herdenk