Gen 3:8-10
8 And they heard the sound of the Lord God walking in the garden in the cool [afternoon breeze] of the day, so the man and his wife hid and kept themselves hidden from the presence of the Lord God among the trees of the garden.
Gen 3:8-10
8 And they heard the sound of the Lord God walking in the garden in the cool [afternoon breeze] of the day, so the man and his wife hid and kept themselves hidden from the presence of the Lord God among the trees of the garden.
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Spr 4:23 1953
Paar weke terug in n diens ‘n boodskap hieroor gehoor. Kort daarna in gesprek met ‘n vriend kom dit weer op .Ek lees die boek van Steven Scott. Ek ondersoek dit en kom op 2 skrywers af – Michael Hyatt & Michael Kola. Ek besluit toe om gedagtes bymekaar te sit en ‘n boodskap te doen hieroor.
Die tema van vanoggend se boodskap is die onderwerp van begeerte en die doel is om n groter begeerte na Jesus in jou wakker te maak.
Hoekom is dit belangrik om na verwerping in ons lewe te kyk?
Sondag 22 Maart was ons laaste “normale” Sondag diens voor die inperking begin het. Teen gister se datum, het Covid die lewe van 18,370 Suid Afrikaners geeis.
As die son sak vanaand 27 Sep tot die son sak Maandag aand 28 Sep 2020, staan die spesifieke 24-uur bekend as Yom Kippur.
23Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan,
Elke Bybelse fees wat aan Israel gegee word, het die opdrag gehad om die fees in die hede te hou om iets te onthou wat God in die verlede gedoen het, en om vorentoe te kyk vir die toekomstige profetiese doel wat binne elke fees verborge was.