R65,00R110,00

Kom en geniet onsĀ  FREE “Movie Night” saam met die 1Life Tieners by LCF.

Movie Night in die LCF Ouditorium

25 Julie @ 16:00

Die fliek is verniet maar ons vra dat jy ten minste ‘n “snack” of “combo” op die webwerf bestel wanneer jy registreer.

Snack (Koste R65) = Koeldrank , pakkie chips en ‘n chocolate.

Combo (Koste R110) = Koeldrank, pakkie chips en ‘n chocolate met ‘n Boerie roll (***Boerie roll kan na die afloop van die fliek afgehaal word)

 

Clear
SKU: N/A Category:

Description

 

 

Additional information

Kies jou snacks

Snacks, Boerie Rol met snacks