Brug Bouers (Bou wat jou oorleef).
Boodskap/Preek oor: Liggaam, Siel en Gees, en hoe hulle met mekaar in verband staan.
Teks: 1 Tessalonisense 5:23 (AFR20)
Preek/ Boodskap oor: Dit is Klaar
Daar was ‘n getroude paartjie wat ingekom het vir huweliksberading. Hulle is Engels so die fasaliteerder vra toe vir die man: “What is your wife’s favorite flower”? Met baie selfvertoue kyk hy toe na sy vrou se kant toe, knik vir haar oog en antwoord – “Its self raising, isnt it”?



