4Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. 5Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Rom12:4-5
Preek/ Boodskap oor: Wat Bly Oor?
God het ‘n prentjie vir elkeen van ons en Hy gebruik sekere aparate om ons by daardie prentjie te kry.
Preek/ Boodskap oor: Kies Lewe
Inleiding:
Almal wil lewe!
Wat is lewe?
– Die vermoe om met vrede en welstand gelukkig voor te bestaan
Preek /Boodskap oor: Wat Anders? (Warmee is jy besig?)
Ietsie Ligs:
God gebruik selfs die duiwel om te voorsien
Navigasie 201
Navigasie
Die proses of aktiwiteit om akkuraat jou posisie te bepaal en roete te beplan.
Navigasie 101
Navigasie
Die proses of aktiwiteit om akkuraat jou posisie te bepaal en roete te beplan.
Connectedness-Lost
INLEIDING:
Ons is besig met n reeks oor
“Connectedness” en wil graag die belang van die geloofsgemeenskap uitwys.
Glorious
“Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is:”
JOHANNES 17:22 AFR83
Die Gees Van Die Oorwinnaar
- Ons is nou in Pinkster seisoen
- Seisoen van salwing en bekragtiging en bemagtiging deur Heilige Gees om God se koningkryk te vestig en te leef as oorwinnaars
Rom 8:31-39 1953 vertaling



