Nog Een Keer Geskud

“So sê die Here die Almagtige: Nog een keer, binnekort, sal Ek hemel en aarde, see en land laat bewe. Dan sal Ek al die nasies laat wakker skrik en hulle sal met hulle skatte kom en so sal Ek hierdie huis met rykdom vul, sê die Here die Almagtige. Aan My behoort al die silwer, aan My al die goud, sê die Here die Almagtige. Die roem van die tempel sal in die toekoms groter wees as in die verlede, sê die Here die Almagtige. Op hierdie plek sal Ek vrede gee, sê die Here die Almagtige.”

Preeknotas

Hart tot Hart

Paar weke terug in n diens ‘n boodskap hieroor gehoor. Kort daarna in gesprek met ‘n vriend kom dit weer op .Ek lees die boek van Steven Scott. Ek ondersoek dit en kom op 2 skrywers af – Michael Hyatt & Michael Kola. Ek besluit toe om gedagtes bymekaar te sit en ‘n boodskap te doen hieroor.

Preeknotas

Plan Van Die Eeue

TEN SLOTTE – BEGIN BY DIE EINDE

Preeknotas

Die Feeste Van Die Here

Elke Bybelse fees wat aan Israel gegee word, het die opdrag gehad om die fees in die hede te hou om iets te onthou wat God in die verlede gedoen het, en om vorentoe te kyk vir die toekomstige profetiese doel wat binne elke fees verborge was.

Preeknotas

Preke – Audio


Sondae Dienste

Kontak Ons