- Die Verwagting/ Opdrag
Ek wil begin met ‘n algemene vers wat meeste van ons al gehoor het.
Ek wil begin met ‘n algemene vers wat meeste van ons al gehoor het.
Joh 3:8 (Afr53): Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie vanwaar hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is.
Oefening: Roep iemand na verhoog en vra: Wie is jy? Vertel vir ons.
Inleiding
Ek luister hierdie week ’n boodskap waarin die spreker die volgende stelling maak:
Mat 5:13-16 (Afr83) – Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. “Julle is die lig vir die wêreld. ‘n Stad wat op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek ‘n mens nie ‘n lamp op en sit dit onder ‘n emmer nie maar op ‘n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.
INLEIDING
Die wêreld sê “ek vergewe” maar weet hulle regtig wat dit beteken?