INLEIDING
Die wêreld sê “ek vergewe” maar weet hulle regtig wat dit beteken?
INLEIDING
Die wêreld sê “ek vergewe” maar weet hulle regtig wat dit beteken?
Hoe begin/groei ‘n verhouding?
Wanneer ‘n ou ‘n meisie ontmoet, en hy wil haar beter leer ken, maak hy ‘n
afspraak met haar. Hy neem haar uit vir koffie/ete en hulle gesels met mekaar,
deel hulle ervarings en uiteindelik gaan die platoniese geselsies oor in dieper
gesprekke oor planne en drome.
Soos die verhouding ontwikkel dink ons meer gereeld aan hulle. Ons vind dat
ons gedagtes deur die dag na hulle draai en dikwels na hulle uitreik, selfs
terwyl ons slaap.
Hoe gebeur dit alles? Deur heen-en-weer kommunikasie.
Sonder om aanvanklik ‘n tyd en plek vas te maak of af te spreek, kom goeie
voornemens gewoonlik tot niks nie.
Ek bid en vra vir God wat aangaan met huwelike? Wat is op Sy hart vir die sessie.
Sien video clip van Simba / Mufassa: https://youtu.be/alUyhyECoH0
Ons is 7 dae weg van Pinkster af en ek wil vandag met julle gesels oor die Heilige Gees.
– Het jy geweet dat jy beheer het oor meeste van die uitkomste in jou lewe.
Die Bybel skep vir ons ‘n baie mooi vergelyking tussen wierook en gebed: