Van glorie na glorie
Tydens ons openingsdiens op Sondag 16 Januarie was die uitroep: “Kom uit” en vertrou opnuut weer.
Tydens ons openingsdiens op Sondag 16 Januarie was die uitroep: “Kom uit” en vertrou opnuut weer.
Inleiding:
Waar pas Jesus in die prentjie van die Fees van Tabernakels/Huttefees? Hoekom praat ons enigsins hieroor? Wat het ’n Joodse Fees met Jesus en die Nuwe Testament uit te waai?
Weet jy wie jy is?
• Hoe sal jy die persoon wat jy sien aan jouself voorstel?
• Hou jy opreg van, respekteer en gee jy om vir die persoon wat jy sien?
• Wat dink jy werklik van hierdie persoon?
• Is jy kwaad of dankbaar oor wat God in jou lewe gedoen het?
• Wie dink jy beïnvloed jou siening van jou eie identiteit die meeste?
• Hoe diep is jy deur ander seergemaak?
Hierdie is ‘n boodskap wat gaan oor my en jou se verhouding (ons almal se verhouding) teenoor mekaar in Die Here se groter prentjie.