Gemerk, afgesonder, gesalf – Deel 1
Is jy ‘n wedergebore gelowige? Is jy gemerk? Is jy afgesonder? Is jy ‘n gesalfde (anointed)?
Is jy ‘n wedergebore gelowige? Is jy gemerk? Is jy afgesonder? Is jy ‘n gesalfde (anointed)?
Die boodskap sluit aan by deel 3 van die “Jesus”-reeks waarmee ek die jaar begin het.
Heilige Gees en Sy Rol in die lewe van ’n gelowige
Vandag se boodskap: Dit klink te goed om waar te wees (sal jou lewe verander – sien laasweek ook).
**(een van die belangrikste stuk woord wat ek ooit oor kan bedien) – Kol 1:27
Kort verwelkoming–> Kry vir jou die LCF 2026 kalender (ook beskikbaar op die website)
ADONAI – WANNEER EK OPHOU BEHEER, BEGIN HY REGEER
Kom ons begin ons eerste diens van die nuwe jaar in die Woord van God. Hierdie Heilige Gees geïnspireerde, lewende woord van God wat die krag het om lewens te verander.