Paar weke gelede gesels ons oor God se toep genaamd “Ways”
Oor Paaie en Draaie
Vandag gesels ons oor die instalering van die Heilige Gees se “WAYS” Toep in ons harte
Hart tot Hart Deel 2
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Spr 4:23 1953
Paar weke terug in n diens ‘n boodskap hieroor gehoor. Kort daarna in gesprek met ‘n vriend kom dit weer op .Ek lees die boek van Steven Scott. Ek ondersoek dit en kom op 2 skrywers af – Michael Hyatt & Michael Kola. Ek besluit toe om gedagtes bymekaar te sit en ‘n boodskap te doen hieroor.
Die Feeste Van Die Here
Elke Bybelse fees wat aan Israel gegee word, het die opdrag gehad om die fees in die hede te hou om iets te onthou wat God in die verlede gedoen het, en om vorentoe te kyk vir die toekomstige profetiese doel wat binne elke fees verborge was.