INSPIRASIE STASIE

Die menings wat uitgespreek word tydens die Inspirasie Stasie podsendings, is nie noodwendig die menings van LCF Gemeente nie. As jy bekommerd is oor iets wat 'n gas tydens een van ons podsendings gesê het, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Date: 2022 (45), 2023 (38), 2024 (29), 2025 (38), 2026 (2)
Van Droom tot Werklikheid saam met Annelize de Swardt
Deur Annelize de Swardt op September 7, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Eugene en Adriana Muller vertel ons hoe God hulle twee saam gebruik om die "Klankland" droom te bewaarheid.
Deur Eugene en Adriana op August 31, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Die LCF Vrouebediening Nooi Elke Vroue Uit!
Deur LCF Vrouebediening op August 24, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
'n Bietjie meer oor die Godsdienstige Gees
Deur Friedel Coetsee op August 17, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Ons gesels oor die mooi en die uidagings van ouerskap, gesels saam!
Deur Natlie Coetzee op August 10, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Henrie Degenaar Inspireer Ons Met "Life Christian Adventure"
Deur Anna-Lize Coetzee op August 3, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Kim Grant Deel Haar Getuienis!
Deur Kim Grant op July 27, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Mark en Nadia Getuig Oor Hoe "Smart Step Family" Hulle Gemengde Gesin Gehelp Het.
Deur Anna-Lize Coetzee op July 20, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
"Conquer" - Die Nuwe LCF Mannebediening Kursus
Deur LCF Mannebiediening op July 13, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
Wat is nuut by die LCF Tienerbediening?
Deur LCF Tienerbediening op July 6, 2022 (Inspirasie Stasie Potgooi)
LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark