Die kerk van more is hier vandag …
INSPIRASIE:
2 Tim 2:21 (NLV) – As jy jouself skoon hou van die verkeerde, sal jy n kosbare item wees, n spesiale besitting van die Huiseienaar, een wat Hy nuttig kan gebruik en wat gereed is vir enige goeie taak.
(Merriam Webster online dictionary)
Opsomming van laasweek belangrike punte: – Wat was die hoofdoel van Jesus se koms? (Vind Deel 1 van die boodskap hier)
Vanoggend se tema agv: Onlangs was Pinkster, ons reis deur Frank Damazio se boek Miracles en ook die hulp van Heilige Gees in die lig van ons laaste paar preek temas.