Die Heilige Gees in ons en op ons
(breek brood oop vanoggend – lering oor die onderwerp) – BAIE verse vandag (ondersoek self skrifte).
(breek brood oop vanoggend – lering oor die onderwerp) – BAIE verse vandag (ondersoek self skrifte).
Krag en vrug – Die balans van ‘n Geesvervulde lewe
**kosbaar om Hemelvaart saam julle te deel.
“Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die gemeente te bevoordeel. Aan die een gee die Gees die bekwaamheid om goddelike wysheid te verkondig, aan ’n ander gee Hy die gawe van spesiale kennis. Aan iemand anders gee hierdie selfde Gees ’n heel besondere geloof, aan nog een gee Hy gawes van genesing, aan ’n volgende een die vermoë om wonders te verrig, aan ’n ander die gawe van profesie, aan nog een die vermoë om te onderskei tussen geeste, aan iemand anders die gawe van praat in tale, aan nog een die bekwaamheid om die tale uit te lê. Dit is een en dieselfde Gees wat al hierdie gawes bewerk en wat aan elkeen uitdeel soos Hy dit goedvind.”
Titel: “Die Krag van ’n Godvresende Ma”