Jesus – Nie My Geregtigheid Nie, Maar Syne
Vandag se boodskap: Dit klink te goed om waar te wees (sal jou lewe verander – sien laasweek ook).
Vandag se boodskap: Dit klink te goed om waar te wees (sal jou lewe verander – sien laasweek ook).
**(een van die belangrikste stuk woord wat ek ooit oor kan bedien) – Kol 1:27
Kort verwelkoming–> Kry vir jou die LCF 2026 kalender (ook beskikbaar op die website)
(keyboard en drom – keyboard speler bly agter en speel rustig)
Vrae aan gemeente:
Laas week se boodskap (hooftrekke): belangrik om dit op te vang.
** Vorige boodskappe: My Identiteit (9 Feb), Heilige Gees(15 Jun – krag & vrug; 29 Jun HG in op ons).
(breek brood oop vanoggend – lering oor die onderwerp) – BAIE verse vandag (ondersoek self skrifte).