Is daar vrug in jou lewe? (deel 1)
Ons is in een van die fases beskryf in Johannes 15 – en ons verstaan nie Sy inspraak in ons lewe nie.
Ons is in een van die fases beskryf in Johannes 15 – en ons verstaan nie Sy inspraak in ons lewe nie.
*** Laasweek se skrif toets: Psa 43:20 is toe eintlik Psa 42:12
1 Kor 13:13 (NLV) – Al wat altyd sal bly is: geloof, hoop en liefde – hierdie 3. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde.
Pinkster vir ons gaan oor die herinnering en herdenking van die uitstorting van die Heilige Gees.
Kort opsomming van deel 2: Ons het in deel 2 gekyk na Psa 83, Ese 38 en Dan 10-12 waarin profetiese woorde verskyn gemik op die eind tye.
Seuns van IssaskarĀ (1 Kron 12:32)ā wat die tekens van die tye verstaan…
Die tekens van die tye ā tyd is besig om uit te loop. Israel gebeure is ons uurglas om dop te hou.
Rentmeesterskap: die bestuur van eiendom wat aan iemand anders behoort.
Vanoggend wil ek met julle gesels oor een van ons 12 waardes: Gebed
Skriftuurlike fondasie: Mat 28:19 (Afr53) ā Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.