Boodskap / Preek oor: Die Heilige Gees in ons en op ons.
Die Heilige Gees in ons en op ons
(breek brood oop vanoggend – lering oor die onderwerp) – BAIE verse vandag (ondersoek self skrifte).
Boodskap / Preek oor: Krag en Vrug – Die balans van ‘n Geesgevulde Lewe.
Krag en vrug – Die balans van ‘n Geesvervulde lewe
Boodskap / Preek oor: Hemelvaart
Hemelvaart 2025 – Wees geduldig en waaksaam
**kosbaar om Hemelvaart saam julle te deel.
Boodskap / Preek oor: Die manifestasies van die Heilige Gees.
Die manifestasies van die Heilige Gees
“Elkeen van ons ontvang ’n manifestasie van die Gees om die gemeente te bevoordeel. Aan die een gee die Gees die bekwaamheid om goddelike wysheid te verkondig, aan ’n ander gee Hy die gawe van spesiale kennis. Aan iemand anders gee hierdie selfde Gees ’n heel besondere geloof, aan nog een gee Hy gawes van genesing, aan ’n volgende een die vermoë om wonders te verrig, aan ’n ander die gawe van profesie, aan nog een die vermoë om te onderskei tussen geeste, aan iemand anders die gawe van praat in tale, aan nog een die bekwaamheid om die tale uit te lê. Dit is een en dieselfde Gees wat al hierdie gawes bewerk en wat aan elkeen uitdeel soos Hy dit goedvind.”
‘n Voet in die deur: ‘n Boodskap oor Vergifnis
‘n Voet in die deur – ‘n Boodskap oor Vergifnis
Mat 18:21-35 (CJB) – Lees saam.
Vergifnis… Hoe goed is ek en jy bekend met die onderwerp van vergifnis.
Boodskap/Preek oor: Identiteit
My identiteit – deel 1
Identiteit: die unieke manier hoe ons onsself definieer / hoe jy definieer wie jy is.
Die kern probleem
Om te begin om ons nuwe identiteit in Christus beter te verstaan, moet ons teruggaan na die begin toe om die kern probleem wat ons het, beter te verstaan.
• My probleem is my optrede, my gedrag – ek jok, steel, manupileer, begeer, egbreek ens.
• Hierdie is slegs simptome van ons kern probleem.
Boodskap/Preek oor: Reistog na Betekenis.
Tema: ‘n Lewe van betekenis (die fondasie)??
Ek wil sê dat ek nie met die Prediker saamstem nie: Alles kom nie tot niks nie. Alles is nie ‘n gejaag na wind nie.



