1 Kor 13:13 (NLV) – Al wat altyd sal bly is: geloof, hoop en liefde – hierdie 3. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde.
Preek/ Boodskap oor: Salwing Olie en die Heilige Gees
Pinkster vir ons gaan oor die herinnering en herdenking van die uitstorting van die Heilige Gees.
Preek en Boodskap: Israel, die Uurglas vir die Wêreld Deel 3
Kort opsomming van deel 2: Ons het in deel 2 gekyk na Psa 83, Ese 38 en Dan 10-12 waarin profetiese woorde verskyn gemik op die eind tye.
Preek/ Boodskap oor: Israel, Die Uurglas vir die Wêreld Deel 2
Seuns van Issaskar (1 Kron 12:32)– wat die tekens van die tye verstaan…
Preek/ Boodskap oor: Israel, Die uurglas vir die wêreld Deel 1
Die tekens van die tye – tyd is besig om uit te loop. Israel gebeure is ons uurglas om dop te hou.
Preek/ Boodskap oor: Ons Waardes: Rentmeesterskap
Rentmeesterskap: die bestuur van eiendom wat aan iemand anders behoort.
Preek/ Boodskap oor: Ons Waardes: Gebed
Vanoggend wil ek met julle gesels oor een van ons 12 waardes: Gebed
Preek/Boodskap oor: Gesonde Dissipels Uit Ons
Skriftuurlike fondasie: Mat 28:19 (Afr53) – Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.



