Van glorie na glorie
Tydens ons openingsdiens op Sondag 16 Januarie was die uitroep: “Kom uit” en vertrou opnuut weer.
Tydens ons openingsdiens op Sondag 16 Januarie was die uitroep: “Kom uit” en vertrou opnuut weer.
Hierdie is ‘n boodskap wat gaan oor my en jou se verhouding (ons almal se verhouding) teenoor mekaar in Die Here se groter prentjie.
In deel 1 van die wagkamer: (as jy dit gemis het, gaan soek dit op ons Youtube kanaal)
Ek hou nie van wag nie. Is dit vir jou lekker om te wag vir iets / iemand?
\
Vir die laaste 2 weke was ek uitstedig saam met Lérie (en sy is nogsteeds), so dis die eerste keer sedert ek na ons tydperk van vas en gebed in die opbou na Pinkster, hier by die kerk is.
Kla 4:9 (NLV) – “Hulle wat doodgemaak is in die oorlog, is beter daaraan toe as hulle wat moet doodgaan van honger.”
2 Weke terug was Paasnaweek – ‘n herdenking van God se storie van verlossing.