Die nou pad
Boodskap / Preek oor: Regverdig verklaar en sonde doen. Hoe?
Regverdig verklaar en sonde doen. Hoe?
Ek het ‘n paar boodskappe bedien die jaar om mense te help groei in hulle Goddelike identiteit.
Boodskap / Preek oor: Spesiale Paasdiens
Paasdiens (Goeie Vrydag) 2026
Video van Maria & Nikodemus se gesprek na haar transformasie.
Boodskap/ Preek oor: Gemerk, afgesonder, gesalf (Deel2)
Gemerk, afgesonder, gesalf – Deel 2
Bybelse Salwing: Holy Spirit presence, empowering a believer to be set apart for God’s purposes.
Boodskap/ Preek oor: Gemerk, afgesonder, gesalf (Deel1)
Gemerk, afgesonder, gesalf – Deel 1
Is jy ‘n wedergebore gelowige? Is jy gemerk? Is jy afgesonder? Is jy ‘n gesalfde (anointed)?
Boodskap / Preek oor: Oortuiging vs Veroordeling
Oortuiging vs. veroordeling (conviction vs condemnation)
Die boodskap sluit aan by deel 3 van die “Jesus”-reeks waarmee ek die jaar begin het.
Boodskap / Preek oor: Nie my geregtigheid nie, maar Syne
Jesus – Nie My Geregtigheid Nie, Maar Syne
Vandag se boodskap: Dit klink te goed om waar te wees (sal jou lewe verander – sien laasweek ook).
Boodskap / Preek oor: Jesus: Die belangrikste dinge wat jy MOET verstaan
Jesus – Die belangrikste dinge wat jy MOET verstaan
**(een van die belangrikste stuk woord wat ek ooit oor kan bedien) – Kol 1:27
Boodskap / Preek oor: Jesus – Godsdienstigheid, Nee. Verhouding, Ja.
Jesus!
Kort verwelkoming–> Kry vir jou die LCF 2026 kalender (ook beskikbaar op die website)



