Ek bid en vra vir God wat aangaan met huwelike? Wat is op Sy hart vir die sessie.
Preek/ Boodskap oor: Huweliksmaand Deel 1
Sien video clip van Simba / Mufassa: https://youtu.be/alUyhyECoH0
Preek/ Boodskap oor: Die Bruid se Helper
Ons is 7 dae weg van Pinkster af en ek wil vandag met julle gesels oor die Heilige Gees.
Preek/ Boodskap oor: Die Reuk van die Troonkamer
Die Bybel skep vir ons ‘n baie mooi vergelyking tussen wierook en gebed:
Preek /Boodskap oor: Pasga
Verwelkom ons Eregas – (ek is slegs die boodskapper van iets wat iemand anders gedoen het)
Preek/ Boodskap oor: Gaan berei die Pasga voor
Luk 22:8 – Gaan berei die Pasga voor dat ons dit kan eet… (herhaal)
Preek/ boodskap oor: Herinner Jouself
Isa 9:6 (NKJV) – For unto us a Child is born, Unto us a Son is given; And the government will be upon His shoulder. And His Name will be called Wonderful Counselor, Mighty God, Everlasting Father, Prince of Peace. (meer oor hierdie skrif ‘n bietjie later)
Preek/ Boodskap oor: Huis van Gebed (Deel 3)
Ons het die jaar begin met die gelykenis in Luk 18: Om ons aan te moedig om aan te hou bid sonder om moedeloos te word.
Preek/ Boodskap oor: Huis van Gebed (Deel 1)
Gebed is vennootskap met God
Deur gebed is ek en jy ‘n mede-arbeider saam met Heilige Gees om Abba se wil te vestig hier op aarde.



