Wat gebeur as jy God se prioriteit, jou prioriteit maak?
Dit is algemeen bekend dat die basiese behoeftes vir oorlewing…
• kos, water, klere, suurstof, skuiling en slaap is
Preek/Boodskap oor: Wat gebeur as jy God se prioritet jou prioriteit maak?
Preek/Boodskap oor: Soek ons verdienste of genade?
Verdienste of Genade?
Dink aan God… Wat kom eerste op? Is God kwaad? Of glimlag God en is Hy gereed om jou te omhels?
• Is jy iemand wat voel dat jou Hemelse Vader konstant, diep teleurgesteld is in jou?
• Vanoggend se kern gedagte: Genade.
Boodskap/Preek oor: Is daar vrug in jou lewe? Deel 2.
Is daar vrug in jou lewe? (deel 2)
Laasweek:
• Wanneer ons in Christus is, daar ‘n Wynboer se hand op ons lewe is om vrug uit ons lewe voort te bring.
• Die dra van vrug is nie opsioneel nie – Joh 15:16
• Die Wynboer reageer anders teenoor lote afhangend van of ons in Jesus is of nie in Jesus is nie.
• Wanneer ons nie vrug dra nie, sal die Wynboer oorgaan tot aksie om vrug uit ons voort te bring.
• As jy Deel 1 gemis het, gaan kry dit op Youtube. Dis ‘n belangrike fondasie vir vandag se Woord.
Boodskap/Preek oor: Is daar vrug in jou lewe? Deel 1.
Is daar vrug in jou lewe? (deel 1)
Ons is in een van die fases beskryf in Johannes 15 – en ons verstaan nie Sy inspraak in ons lewe nie.
Preek/ Boodskap oor: Die Een in die Middel Deel 2
*** Laasweek se skrif toets: Psa 43:20 is toe eintlik Psa 42:12
Preek en Boodskap oor: Die Een in die Middel Deel 1
1 Kor 13:13 (NLV) – Al wat altyd sal bly is: geloof, hoop en liefde – hierdie 3. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde.
Preek/ Boodskap oor: Salwing Olie en die Heilige Gees
Pinkster vir ons gaan oor die herinnering en herdenking van die uitstorting van die Heilige Gees.
Preek en Boodskap: Israel, die Uurglas vir die Wêreld Deel 3
Kort opsomming van deel 2: Ons het in deel 2 gekyk na Psa 83, Ese 38 en Dan 10-12 waarin profetiese woorde verskyn gemik op die eind tye.
Preek/ Boodskap oor: Israel, Die Uurglas vir die Wêreld Deel 2
Seuns van Issaskar (1 Kron 12:32)– wat die tekens van die tye verstaan…
Preek/ Boodskap oor: Israel, Die uurglas vir die wêreld Deel 1
Die tekens van die tye – tyd is besig om uit te loop. Israel gebeure is ons uurglas om dop te hou.



