Ons het die jaar begin met die gelykenis in Luk 18: Om ons aan te moedig om aan te hou bid sonder om moedeloos te word.
Preek/ Boodskap oor: Huis van Gebed (Deel 1)
Gebed is vennootskap met God
Deur gebed is ek en jy ‘n mede-arbeider saam met Heilige Gees om Abba se wil te vestig hier op aarde.
Preek/ Boodskap oor: Wat Moet Ek Doen?
Wat wil die Here hê moet ek vir Hom doen? – Wie van julle het al, of vra tans die vraag?
Preek /Boodskap: Glorie tot Glorie
Van glorie na glorie
Tydens ons openingsdiens op Sondag 16 Januarie was die uitroep: “Kom uit” en vertrou opnuut weer.
Preek /Boodskap oor: Paulus se Vennote
Hierdie is ‘n boodskap wat gaan oor my en jou se verhouding (ons almal se verhouding) teenoor mekaar in Die Here se groter prentjie.
Preek /Boodskap oor: Die Wagkamer Deel 2
In deel 1 van die wagkamer: (as jy dit gemis het, gaan soek dit op ons Youtube kanaal)
Preek/ Boodskap oor: Die Wagkamer Deel 1
Ek hou nie van wag nie. Is dit vir jou lekker om te wag vir iets / iemand?



